Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

LES 19 - OUDIO- EN OUDIOVISUELE TEKSTE
In hierdie les sal jy:

  • Kyk na die betekenis van visuele, oudio- en oudiovisuele tekste en veral aandag gee aan hoe die taal en beelde waardes en houdings kan weerspieël en vorm
  • Lees en kyk met die doel om:
    • te verstaan
    • krities te evalueer
    • op verskillende tekste te reageer